Gestig 1908

Home
Boodskappe
Bestuur
Eeufees Komitee
75jaar Fees
90jaar Fees
Foto Toer
Forum
Geskiedenis
Notules
Oorsese Toer
OudLede Lys
Provinsiale Spelers
Rugby Kalender
Span Fotos
Spelers
Staaltjies
Statistiek
Wedstryd Verslae
1988 Vloed

Ander nuttige webwerwe

Khara Hais Munisipaliteit

Rieme Soekmasjien

Pictures from South Africa

 

Welkom by die webtuiste van Upington Rugby klub

Kliek op die skakels op die linkerkant vir meer inligting .

Please Support our sponsors

EEUFEES NUUS

'n Eeufees komitee onder voorsitterskap van Piet Karsten is gestig en is hard besig met reelings om die fees 'n sukses te maak.Een van die grootste uitdagings is om die oudlede lys met adresse op datum te kry sodat so veel moontlik lede in kennis gestel kan word van die fees reelings.Oudlede word versoek om hulle besonderhede en adres aan die bestuur te verskaf deur Nicolene te skakel by 054 4919331 / 0721141037 of te email by nicolene@karsten.co.za faks 0866415537. Piet Karsten kan ook self gekontak word by 0827709920

PROGRAM 2008  

rydag 6 Junie 2008 

Manne-aand met Andre Watson en Fanie de Villiers    Plek : Karakoelsaal, Skougronde          Tyd : 19h00 Toegang R150 per persoonKontantkroeg (Geen eie drank)

WEN! WEN! WEN! Een persoon gaan R5 000 kontant wen

Saterdag 7 Junie 2008             

Griekwas speel ‘n opwarmingswedstryd te Upington teen Valke                                                Ook klub liga wedstryde – vanaf 11h00

Plek : Dorp Klubgronde

Vrydag 27 Junie 2008             

Eeufeesdinee  19h00                                               Plek & koste bekend nader aan die datum 

Saterdag 28 Junie 2008           

Eeufees Rugbydag te EilandVerskeie spanne (Bulletjies, Laerskole, Cravenweek & Senior spanne)

Vanaf 08h00 te Dorp Klubgronde               

Behalwe vir bogenoemde bestaan daar ‘n moontlikheid dat die “Superrugby” program vanaf Upington uitgesaai sal word.  Ons verwag finaliteit hieroor later in die jaar. 

Die klub speel ook verskeie ligawedstryde in die loop van die jaar.  Hierdie program sal eersdaags gepubliseer word. 

 

Besoek http://www.saoutdoors.co.za vir meer nuus oor buitemuurse aktiwiteite en akkommodasie landswyd. 

 100 Jaar!

Die Klub sal 100 jaar oud wees in 2008.

'n Groot fees word beplan en alle oud lede word versoek om hulle besonderhede en adres aan die bestuur te verskaf via email of faks by 0866415537 .

Email ons deur   te click  

As u enige fotos of of inligting oor die klub het  stuur dit asseblief aan sodat ons dit op die webwerf kan plaas 

Ons sal graag enige kommentaar of insette oor die klub of oor die webtuiste wil hoor

 

Dorp 2008 wenners van eerste liga

 Upington Dorp het weereens die eerste liga beker verower deur 'n baie goeie span van United in die eindstryd te klop. 

ONDERSTEUN ASSEBLIEF ONS BORGE 

Sonder borge is dit vir ‘n klub baie moeilik om sy ideale te verwesenlik.  Ons opregte dank aan ons borge tot op datum vir 2008

 

A R S Oesversekering

du Toit & van den Heever

Duvenhage, Bekker & Claassen

Emerald Makelaars

Enzimeni Beton

FNB Financial Planners

FNB Insurance Brokers

Gordonia Verkoeling

H & W Verspreiders

Halsted

Kalahari Sonkrag

Karsten Boerdery

Landmark

Lange, Carr & Wessels

Walker Midas

Oranje Mica

Oranjerivier  Wynkelders

Red Fern

S A D

Santam

Upington Paneel & Spuitverf

Wesbank 

 

Auto Engineering Works

We Specialise in

Crank cutting-Rebore of blocks-Cutting of valves and seats-Skimming of cylinder heads

If we can't do it it cant be done

19 Toekomsstreet Upington

Cel:0824901915

Fax:054 3322352

 

Need an inter/intra NET solution?

W3b.co.za is a professional Inter/Intranet, Multimedia & Software Development Studio specialising in customised applications for business & home

 

Webmaster Godfrey Kuun.