1 Ste Span 1927

 

Upington Rugby Klub
Span Fotos
1 Ste Span 1927

 

 

 

 

Agter :Alex Kangisher (Voory en klerk van sas te Upinton , gaan soek hom maar saans by die 20 th century bioskoop) , Koos Van Zyl (Witmol) Flank (Werk by Dept Waterwese) , Herklaas Engelbrecht .slot  (Groenteboer in Lemoendraai) ,Bernard Docke slot (hulle het destyds n bottfabriek gehad waar die Gordonia drukkery tot onlangs was) , Frikkie Cilliers Voorry (verneem dat hy n grootkokkedoor in die SAS was ) , Gilbert Steyn agsteman of flank

(LLB Stellenbosch erens 'n prokereur ) , Koos Louw (Later SAS Windhoek).

Middel : Andrries Steenkamp Loskakel (Moderator van Sendingkerk tans in Paarl) , Jan Steenkamp Vleuel (Moderator NG  Kerk SWA) , Willie van Coppenhagen senter (kom destyds van Paarl Gimnasium af en was blitsvinnig van die merk af en verneem dat hy n assuransie agent was) ,Dick Van Rooyen  Skrumskakel (Destyds onderwyser) , Japie Steyn senter en losskakel (boer in die omgewing) , Jan Daniels vleuel (glo baie goeie speler en swaer van Eddie Holmes) , Clifford Olivier heelagter (Broer van Henry Davies en is jonk oorlede)

Voor : Willie Cilliers Vleuel (Was glo Harold Holmes se dood op die verdediging) ,Japie Greef losvoorspeler (Oorlede April 1965)

Inlas:Henry Baard (Blitsige vleuel en jare lank kondukteur by SAS)

 

Inligting verskaf deur Oom Japie Steyn

 

As u inige fotos of of inligting oor die klub het  stuur dit asseblief aan sodat ons dit op die webwerf kan plaas 

 

Ons sal graag enige kommentaar of insette oor die klub of oor die webtuiste wil hoor

Email ons deur   te click