Voor VLNR
:K.Kotze , W.Cilliers
Tweede Ry : E.Faber
, E.Holmes , Stopforth , K.Van Zyl H.Baard
Agter VLNR: B.Jacobs
, C.Le Roux , B.Kanisher , N.Basson , Kleinscmidt
, R.Steyn , C.Olivier
Boy Jacobs :Deun van
oom Pieter Jacobs (winkelier).Oom Pieter was die
eienaar van die eerste motor op Upington
Chris Le Roux:Veeinspekteur
in Gordonia Distrik
Barney Kanhisher:Broer
van Alec van 20 Century Bioskoop
N.S.Basson:Winkelier
Kleinschmidt:Bankklerk
Roelf Steyn : Groente
en vrugte boer
Clifford Olivier :Broer
van Sylvia Davies ,vrou van Henry.Clifford het in
die 2 de wereld oorlog gesneuwel.
Ernest Faber : Later
lektor aan Wits
Eddie Holmes : Mede
eienaar van Holmes Garage op die hoek van Scott
en Rivier Straat.
Stopforth : Kaptein
van die span en was 'n bankklerk.
Koos van Zyl : (Bynaam
witmol) Sy ouers was verbonde aan die "Creamery"
(Waar die gemsbok drukkery later was.)
Henry Baard : Kondukteur
op SA Spoorwee
Kowie Kotze : Later
bankbestuurder van Volkskas op Upington
Willie Cilliers :
Seun van tannie Annie Cilliers wat n losieshuis
op die perseel waar Ernie Walker se besigheid vandag
(2006) nog steeds is.
Inligting verskaf deur Oom
Japie Steyn
As u inige fotos of of inligting oor die klub het stuur
dit asseblief aan sodat ons dit op die webwerf kan plaas
Ons sal graag enige kommentaar of
insette oor die klub of oor die webtuiste wil hoor
Email ons deur
te click
|