Gestig 1908
Die klub het in 1998 sy 90 ste bestaansjaar gevier.
Oud Lede wat die fees bygewoon het
Osie Oosthuizen oorhandig die speler van die dag prys tydens die voorwedstryde.
Email ons deur te click
As u enige fotos of inligting oor die klub het stuur dit asseblief aan sodat ons dit op die webwerf kan plaas
Ons sal graag enige kommentaar of insette oor die klub of oor die webtuiste wil hoor