|
100 Jaar!
Die Klub sal 100
jaar oud wees in 2008.
'n Groot fees word
beplan en alle oud lede word versoek om hulle besonderhede en adres aan die
bestuur te verskaf via email of faks by 0866415537.
Email ons deur
te click
As u enige fotos of inligting oor die klub het stuur
dit asseblief aan sodat ons dit op die webwerf kan plaas
Ons sal graag enige kommentaar of
insette oor die klub of oor die webtuiste wil hoor
|