Gasteboek

 Gestig 1908

 

 

 

Sign my Guestbook from Bravenet.com 

Plaas asseblief u kommentaar of enige inligting wat u wil deel in die gasteboek deur op dit te kliek.Ons het u voorstelle en kommentaar nodig om die webtuiste te verbeter.

100 Jaar!

Die Klub sal 100 jaar oud wees in 2008.

'n Groot fees word beplan en alle oud lede word versoek om hulle besonderhede en adres aan die bestuur te verskaf via email of faks by 0866415537. 

Email ons deur   te click   

As u inige fotos of of inligting oor die klub het  stuur dit asseblief aan sodat ons dit op die webwerf kan plaas

 

 

Ons sal graag enige kommentaar of insette oor die klub of oor die webtuiste wil hoor