Eeufees

 Gestig 1908

Home
Bestuur
Foto Toer
Forum
Gasteboek
Geskiedenis
Notules
Oorsese Toer
OudLede Lys
Provinsiale Spelers
Rugby Kalender
Span Fotos
Spelers
Staaltjies
Statistiek
Wedstryd Verslae
Eeufees

Ander nuttige webwerwe

Khara Hais Munisipaliteit

Rieme Soekmasjien

Pictures from South Africa

 

EEUFEES NUUS

'n Eeufees komitee onder voorsitterskap van Piet Karsten is gestig en is hard besig met reelings om die fees 'n sukses te maak.

Een van die grootste uitdagings is om die oudlede lys met adresse op datum te kry sodat so veel moontlik lede in kennis gestel kan word van die fees reelings.Oudlede word versoek om hulle besonderhede en adres aan die bestuur te verskaf deur Nicolene te skakel by 054 4919331 / 0721141037 of te email by nicolene@karsten.co.za faks 0866415537

Besoek http://www.saoutdoors.co.za vir meer nuus oor buitemuurse aktiwiteite en akkommodasie landswyd.

 

 Need an inter/intra NET solution?

W3b.co.za is a professional Inter/Intranet, Multimedia & Software Development Studio specialising in customised applications for business & home

 100 Jaar!

Die Klub sal 100 jaar oud wees in 2008.

'n Groot fees word beplan en alle oud lede word versoek om hulle besonderhede en adres aan die bestuur te verskaf via email of faks by 0866415537 of na die skakel gasteboek te gaan en dit daarin te plaas.

Email ons deur   te click  

As u enige fotos of of inligting oor die klub het  stuur dit asseblief aan sodat ons dit op die webwerf kan plaas 

Ons sal graag enige kommentaar of insette oor die klub of oor die webtuiste wil hoor

 

Fresh Fish Seafoods, Take Aways Sunflower Oil

11 Le Roux Street Upington

P.O.Box 2848 Upington 8800

Tel :054 3322255

Fax:0543311249  Te

 

Auto Engineering Works

We Specialise in

Crank cutting-Rebore of blocks-Cutting of valves and seats-Skimming of cylinder heads

If we can't do it it cant be done

19 Toekomsstreet Upington

Cel:0824901915

Fax:054 3322352

 

 

 

Email adres is