|
Upington
Rugby klub
Kliek op die skakels op die linkerkant vir
meer inligting .
Jaarlikse prysuitdeling
en Manne-aandVrydagaand, 21 Oktober 2011 het dorp weereens ‘n baie
suksesvolle manne-aand aangebied by Desert Palace Casino saam met bekende tv
persoonlikheid Hugh Bladen. Pieter Moller van OFM was die seremoniemeester.
Verskeie rugbytruie is opgeveil, asook fotos van
rugbywêreldbeker sterre.
Ons jaarlikse prysuitdeling het ook plaasgevind en die
volgende spelers het bekers ontvang:
Johan Myburg – Beste vordering
Kobus Steyn – Beste klubgees
Andries Brand – Voorspeler van die jaar
Jaco Viviers – Agterspeler van die jaar
FJ Henzen – Breiersbeker
Hendrik Dege – Meeste drieë vir die seisoen
 
Jaco
Viviers F.J.
Henzen
Hendrik
Dege
|
7’s toernooi
‘n Groot 7’s toernooi word beplan vir die 3de Maart 2012 op die eiland. Hou
die webtuiste dop vir meer inligting.
Valentynsdans!
`n Valentyns dans word beplan vir 11 Februarie 2012
by plan B. As
u enige fotos of of inligting oor die klub het
stuur dit asseblief aan sodat ons dit op die webwerf
kan plaas
Ons sal graag enige kommentaar of insette
oor die klub of oor die webtuiste wil hoor
Fresh Fish Seafoods, Take Aways Sunflower Oil
11 Le Roux Street Upington
P.O.Box 2848 Upington 8800
Tel :054 3322255
Fax:0543311249 Te
Auto Engineering Works

We
Specialise in
Crank
cutting-Rebore of blocks-Cutting of valves and seats-Skimming of cylinder heads
19
Toekomsstreet Upington Cel:0824901915
Fax:054 3322352
Besoek http://www.saoutdoors.co.za
vir
meer nuus oor buitemuurse aktiwiteite en akkommodasie landswyd.
Need an inter/intra NET solution?
W3b.co.za is a professional Inter/Intranet, Multimedia & Software
Development Studio specialising in customised applications for business
& home
|