|
Upington Dorp bly
onoorwonne!
Upington Rugby klub het sy onoorwonne status behou deur Hartswater met 20
14 te klop in 'n harde wedstryd waar geen genade gevra
of gegee is nie.
Heelagter Pierre Rossouw het 10
punte aangeteken met 2 vervyf skoppe en 2 strafdoele.
Drie drukkers vir Upington was Stefan Botma en Hennie
van der Bank


Nuwe Afrigter
Sas Le Roux neem oor by Godfrey Kuun wat bedank het
weens werksverpligtinge. 
Hy sal bygestaan word deur Johan Burger

|
100 Jaar!
Die Klub sal 100 jaar oud wees in 2008.
'n Groot fees word beplan en alle oud lede word versoek
om hulle besonderhede en adres aan die bestuur te verskaf via email of faks by
0866415537.
Click op die posbus vir die email adres

As
u inige fotos of of inligting oor die klub het
stuur dit asseblief aan sodat ons dit op die webwerf
kan plaas
Hartswater
het hulle self deeglik in die lynstane laat geld.

Ons sal graag enige kommentaar of insette
oor die klub of oor die webtuiste wil hoor Email ons deur
te click
|