Kuruman weg

 Gestig 1908

Home
Boodskappe
Bestuur
Eeufees Komitee
75jaar Fees
90jaar Fees
Foto Toer
Forum
Geskiedenis
Notules
Oorsese Toer
OudLede Lys
Provinsiale Spelers
Rugby Kalender
Span Fotos
Spelers
Staaltjies
Statistiek
Wedstryd Verslae
1988 Vloed

 

Upington Dorp bly onoorwonne!

Upington Rugby klub het sy onoorwonne status behou deur Kurumun met 39 - 0 te klop op 23 Julie 2005 en    in die proses 5 drieë gedruk.

Heelagter Pierre Rossouw het 17 punte bygedra met 1 drie,2 strafskoppe en 3 doelskoppe.Die ander Driedrukkers was Hugo Van Niekerk ,Adriaan Pearson  en  Jannie Van Zyl (2).Adriaan Pearson het ook 'n doelskop aangeteken.

Aksie uit die wedstryd:

 

 

 

 

 

 

 

 

 

100 Jaar!

Die Klub sal 100 jaar oud wees in 2008.

'n Groot fees word beplan en alle oud lede word versoek om hulle besonderhede en adres aan die bestuur te verskaf via email of faks by 0866415537.

Click op die posbus vir die email adres

As u inige fotos of of inligting oor die klub het  stuur dit asseblief aan sodat ons dit op die webwerf kan plaas

 

 

 

JP Stander opgeneem in Griekwaland Wes onder 21 Oefenfroep

Ons sal graag enige kommentaar of insette oor die klub of oor die webtuiste wil hoor

Email ons deur   te click