Kimberley tuis

 Gestig 1908

Home
Boodskappe
Bestuur
Eeufees Komitee
75jaar Fees
90jaar Fees
Foto Toer
Forum
Geskiedenis
Notules
Oorsese Toer
OudLede Lys
Provinsiale Spelers
Rugby Kalender
Span Fotos
Spelers
Staaltjies
Statistiek
Wedstryd Verslae
1988 Vloed

 

Upington Dorp verloor teen Kimberley

Upington Rugby Klub het sy eerste nederlaag die seisoen gelei to hy deur 'n begeesterde Kimberley span met 20 - 12 geklop is.Kimberley het uitstekend begin en slegs Goeie verdediging deur Upington het verhoed dat Polisie meer punte aangeteken het.Upington het in die 2 de helfte terugeveg maar Kimberley se verdediging het gehou en het 'n welverdiende oorwinning behaal

Drie drukkers vir Upington was Kobus Steyn en J.P.Stander.Heelagter Pierre Rossouw het 'n doelskop aangeteken

 

 

 

 

 

100 Jaar!

Die Klub sal 100 jaar oud wees in 2008.

'n Groot fees word beplan en alle oud lede word versoek om hulle besonderhede en adres aan die bestuur te verskaf via email of faks by 0866415537.

Email ons deur   te click  

 

As u inige fotos of of inligting oor die klub het  stuur dit asseblief aan sodat ons dit op die webwerf kan plaas

 


C