Hartswater weg

 

 Gestig 1908

Home
Boodskappe
Bestuur
Eeufees Komitee
75jaar Fees
90jaar Fees
Foto Toer
Forum
Geskiedenis
Notules
Oorsese Toer
OudLede Lys
Provinsiale Spelers
Rugby Kalender
Span Fotos
Spelers
Staaltjies
Statistiek
Wedstryd Verslae
1988 Vloed

Ander nuttige webwerwe

Khara Hais Munisipaliteit

Rieme Soekmasjien

Pictures from South Africa

 

 Upington Dorp is Griekwa klub kampioen!

Upington Rugby klub het Hartswater met 5 - 0 geklop en verseker dat hy bo aan die puntelys van die Griekwa super liga eindig in 'n klipharde maar skoon wedstryd.

Vleuel Stefan Botma het die enigste punte van die wedstryd met 'n drie aangeteken.

Afrigter Sas Le Roux wou geen spelers uitsonder maar het gesê dat al 22 manne uitstekend gespeel het.

Upington Dorp sal nou deelneem aan die Nasionale klubkampieonskappe in Kaapstad wat vanaf 10 tot 17 September gehou sal word.

Drie drukker Stefan Botma

 

 

 


Email ons deur   te click